Hierdie was een van die spesiaalste 'shoots' ooit! Die twee Warren mans is met van my dierbaarste vriendinne getroud! Ek staan in verstomming oor die ma's wat Dede en Tjitske geword het!
Ek is so dankbaar dat ek kon deel wees van hierdie spesiale dag!