Little Warren Women Doop





















Little Warren Women


Hierdie was een van die spesiaalste 'shoots' ooit! Die twee Warren mans is met van my dierbaarste vriendinne getroud! Ek staan in verstomming oor die ma's wat Dede en Tjitske geword het! 
Ek is so dankbaar dat ek kon deel wees van hierdie spesiale dag! 




















save the date designs!

Enige designs is moontlik van die fotos geneem in die shoots! Hier was 'n paar voorbeelde van die designs wat ek vir die gelukkige verlowings  en getroude couple gestuur het! 








super Swanepoels!

Hierdie is die pragtigste familie! Kyk net hoe smelt die familie jou hart!