Je t'aime mon ami


Marius en Helene is 'n pragtige couple. Hulle het 'n egte franse liefdesfees gehad onder granaatbome by Le Grenadine in Kaapstad. 
Hulle is nie die tradisionele couples nie en wou geen 'geposede' foto's van die dag he nie! My foto's was natuurlike foto's van die mense, die dag en die plek. Mag julle liefde net sterkter en sterker word.
Geluk julle!