Hierdie shoot was die perfekte Love, Happiness and Laughter shoot.... eerste die liefde, dan die geluk en nou tonne laggies!!
Je t'aime mon ami
Marius en Helene is 'n pragtige couple. Hulle het 'n egte franse liefdesfees gehad onder granaatbome by Le Grenadine in Kaapstad.
Hulle is nie die tradisionele couples nie en wou geen 'geposede' foto's van die dag he nie! My foto's was natuurlike foto's van die mense, die dag en die plek. Mag julle liefde net sterkter en sterker word.
Geluk julle!
Subscribe to:
Posts (Atom)