Die 16 de Desember het die trouklokkies vir Estee en Van Zyl gelui. Dit was die perfekste dag gevul met liefde, baie lag, trane en genade van Bo. Dit was so spesiaal.
Mag julle huwelik en lewe so wonderlik wees soos die dag...
Die pragtige couple Estee en Van Zyl het die strate van Stellenbosch aangedurf vir hierdie romantiese verlowingshoot!! Ons het soveel pret gehad tussen die karre, mense en toeriste.
Dankie vir julle moeite en dat julle so lekker couple is om af te neem!
Ek so mal oor julle!