Die magic van 'n die Paarl is verseker sy mense. Om oor jou heining te kuier met jou buurvrou oor haar dag en alle dinge is vir my ongelooflik spesiaal.
Die geel huisie met sy ronde stoep is gevul met uitbundige liefde! Dis so voorreg om hierdie familie af te neem! Francois en Lindie-- julle is die beste!
Ons is mal oor julle!