engeltjie esthea


Dis verseker die shoot waaraan ek nog die hardste gewerk het, maar ek is ongelooflik tevrede met die uitslag! Dit was so mooi en spesiale dag. Andre en Amanda, baie dankie dat ek julle magic kon vasvang. 




















Liefde in Oorvloed!

Dit was so lekker om vir 'n oomblik bietjie deel te wees van die groot familie se magic! Klein Louiza is gedoop en hierdie spesiale dag is gevier onder die Mockes se akkerbome met tonne tonne liefde, goeie geselsskap, heerlike kos en natuurlik goeie wyn!