Tea for Three!






Ek het nie woorde om te beskryf hoe lekker hierdie shoot was nie! Dit sluit 3 van die coolste klein mensies in en hulle maak enige shoot so maklik! Dankie Fransie vir jou hulp en Anna-Marie en Janneke dat julle sulke amazing kids het.























Borrelende van Biljons!

Dit was so voorreg om hierdie familie af te neem! Hulle het soveel liefde en lekkerte, dis regtig tasbaar!










Beste Ben word 3!

My super spesiale neefie het die 16de Maart sy 3de verjaarsdag gehad! Ben, ek wens vir jou die ongelooflikste lewe toe! Mag jy altyd skatterlag gelukkig wees!