Phia (the) 1st







 Liefste klein Phia is nou al 1 jaar oud! Dit was so spesiale dag!
Geluk liefste Phia- jy is 'n engelkind en ons is so lief vir jou!
















Vreugdevolle Vermaaks.




gen·u·ine  

/ˈjenyo͞oin/
Adjective
  1. Truly what something is said to be; authentic: "genuine leather".
  2. (of a person, emotion, or action) Sincere.
Synonyms
true - real - authentic - sincere - honest - veritable

Die Vermaaks was nog altyd vir my daardie 'genuine' gesin. 'Genuinely' vriendelik, 'genuinely' liefdevol en die foto's sal getuig 'genuinely' mooi! 












Klein meneer Coetzee!


Hierdie kleine Joshua se blou oe was wonderlik om op die kamera vas te vang! Op hierdie spesiale doopdag was hy so omring deur liefde. Mag hy net vir julle die grootste vreugde wees!













Double Trouble- Double Blessed!


Susan en haar seuns was 'n baie prettige shoot. Hierdie seuns was niks lus vir die kamera nie, maar op die ou eind het ek die magic van die 3 musketiers vasgevang!!! 







Dierbare Derksens


Liefste Rochelle is een van die mooiste natuurlikste ma's wat ek al gesien het! Geluk met klein Anton!!

You'll be his first kiss, his first love, his first friend. You are his mommy and he is your whole world. He is your little boy!