Mocke Magic!

Die Mocke gesin op Chamonix het 'n wonderlike 2012 gehad, maar die regte magic en hart van die ongelooflike wyn le binne die huis van Gottfried en Anna-Marie Mocke! 
Hulle is wonderlike vriende en die fotos wys hulle liefde vir mekaar en hulle twee pragtige kinders! 






























I SAID YES!


Juandre is 'n ongelooflike romantiese mens! Hy het vir Janneke vertel dat hulle vir 'n coupleshoot moet gaan! Ons het in riviere, wingerde en boorde die mooiste fotos geneem! Janneke onbewus van wat voorlê! Op 'n baie romantiese piekniek, het hy vir Janneke sjokolade gegee wat: 'Trou met my' spel! Ek moes die trane terughou om die baie spesiale oomblik afteneem! Geluk julle twee! Julle is 'n pragtige couple! Mal oor julle! Dankie vir die Hugos en Lynette!